Vikings kan na die volgende verwys:
Wikings of Vikings, 'n groep mense van Skandinawië in die Middeleeue
Televisie Vikings, 'n Kanadese televisiereeks wat in 2013 begin uitsaai het
Wetenskap Viking-program, 'n ruimteprogram van die Amerikaanse ruimte-agentskap NASA Viking 1, die eerste ruimtetuig van die Viking-program Viking 2, die tweede ruimtetuig van die Viking-program