Ben Robson (gebore 4 Februarie 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Boy (2016) en in die televisiereekse Vikings (2013) en Animal Kingdom (2016).
Filmografie Rolprente 2013: Dracula: The Dark Prince 2016: The Boy 2020: Emperor
Televisiereekse 2013: Vikings 2016: Animal Kingdom
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Britse akteurs Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu