Emily Cox (gebore 23 Februarie 1985) is 'n Oostenrykse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Fatherless (2011) en in die televisiereekse The Last Kingdom (2015) en Jerks (2017).

Filmografie Rolprente 2010: Rammbock 2011: The Fatherless 2011: The Way to Live 2012: Eine königliche Affäre - Das riskante Leben des Leibarztes Johann Friedrich Struensee 2014: The Silent Mountain 2015: Jesus Cries 2018: Wuff 2019: The Accidental Rebel Treecodile Farm Corsage I Know Your Face The Primary Talent

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom 2017: Jerks

Televisierolprente 2010: Der Täter 2014: Die Freischwimmerin 2020: Hartwig Seeler - Ein neues Leben

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Oostenrykse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Ierse aktrises van die 21ste eeu