Simon Kunz (gebore 1962) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente GoldenEye (1995), The Parent Trap (1998), The Cave (2005), en Captain America: The First Avenger (2011).
Filmografie Rolprente 1995: GoldenEye 1998: The Parent Trap 2001: The Bunker 2005: The Cave 2011: Captain America: The First Avenger 2013: Walking With The Enemy
Televisiereekse 1996: Frontiers 2019: Traitors
Video's 2005: Hellraiser: Deader 2020: The Parent Trap Reunion!
Eksterne skakels
Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1962