Rune Temte (gebore 29 September 1965) is 'n Noorse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Captain Marvel (2019) en in die televisiereekse The Last Kingdom (2015) en Fortitude (2015).

Filmografie Rolprente 2019: Captain Marvel Civil Twilight

Televisiereekse 2014: Torpederna 2015: The Last Kingdom 2015: Fortitude 2020: The Machinery

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Noorse sokkerspelers