Brian Vernel (gebore 1991) is 'n Skotse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode VII - The Force Awakens (2015), Papillon (2017), en Dunkirk (2017), en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Star Wars: Episode VII - The Force Awakens 2017: Papillon 2017: Dunkirk

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom 2020: Gangs of London

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu