Charlie Murphy (gebore 30 November 1984) is 'n Ierse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Foreigner (2017) en in die televisiereekse Love/Hate (2010), Peaky Blinders (2013), en Happy Valley (2014).

Filmografie Rolprente 2014: Northmen - A Viking Saga 2017: The Foreigner 2019: Dark Lies the Island 2020: The Winter Lake

Televisiereekse 2010: Love/Hate 2013: Peaky Blinders 2013: The Village 2014: Happy Valley

Televisierolprente 2014: The Young Victorians 2016: Walk Invisible: The Brontë Sisters

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Ierse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1988