Mark Rowley (gebore 29 Januarie 1990) is 'n Skotse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Macbeth (2018) en Guns Akimbo (2019), en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Macbeth 2019: Guns Akimbo

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Skotse manlike akteurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990