Alexandre Willaume (gebore 20 Desember 1972) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Tomb Raider (2018) en in die televisiereekse Crossing Lines (2013), Home Fires (2015), en Below the Surface (2017).

Filmografie Rolprente 2005: Deadline 2006: Sange fra baggrunden 2012: Over the Edge 2016: Hundeliv 2017: Good Favour 2018: Tomb Raider

Televisiereekse 2009: Krysters kartel 2010: Den nøgne sandhed 2010: Zulu kvægræs 2011: Ludvig & Julemanden 2011: 4-stjerners rejse 2012: Rita 2013: Crossing Lines 2015: Home Fires 2015: The Last Kingdom 2017: Below the Surface 2020: The Head

Video's 2002: P.I.S. - Politiets indsatsstyrke: Pilot

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu