Millie Brady (gebore 24 Desember 1993) is 'n Britse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pride and Prejudice and Zombies (2016) en King Arthur: Legend of the Sword (2017), en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2016: Pride and Prejudice and Zombies 2017: King Arthur: Legend of the Sword 2019: Intrigo: Samaria

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom

Televisierolprente 2015: Clan of the Cave Bear

Eksterne skakels

Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Britse aktrises Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu