Simon Stenspil (gebore 26 Junie 1983) is 'n Deense akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Redbad (2018) en in die televisiereekse Olsen-bandens første kup (1999), Ditte & Louise (2015), en The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Redbad

Televisiereekse 1999: Olsen-bandens første kup 2015: Ditte & Louise 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Deense manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Deense manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983