Stefanie Martini (gebore 6 Oktober 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent Crooked House (2017).

Filmografie Rolprente 2017: Crooked House 2018: Mission of Honor 2019: Make Up L.O.L.A.

Video's 2017: Prime Suspect 1973: The World of the 70s 2017: Prime Suspect 1973: The Cars of the 70s 2017: Prime Suspect 1973: The Hair of the 70s

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Britse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense