Tom Taylor (gebore 16 Julie 2001) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Dark Tower (2017) en The Kid Who Would Be King (2019), en in die televisiereekse Legends (2014) en The Last Kingdom (2015).
Filmografie Rolprente 2017: The Dark Tower 2019: The Kid Who Would Be King
Televisiereekse 2014: Legends 2015: The Last Kingdom 2015: Doctor Foster: A Woman Scorned
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2001 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense