Richard Rankin (gebore 4 Januarie 1983) is 'n Skotse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Burnt (2015) en in die televisiereekse The Syndicate (2012) en Outlander (2014).

Filmografie Rolprente 2014: The House of Him 2015: Burnt

Televisiereekse 2005: VideoGaiden 2009: Burnistoun 2012: The Syndicate 2014: Outlander 2014: The Crimson Field

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Skotse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1983