Jóhannes Haukur Jóhannesson (gebore 1980) is 'n Yslandse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Alpha (2018) en Infinite (2021), en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en Cursed (2020).
Filmografie Rolprente 2012: Black's Game 2013: Rock Bottom 2015: Reverse 2017: I Remember You 2018: Alpha 2021: Infinite 2021: Zone 414
Televisiereekse 2008: Svartir englar 2009: Réttur 2011: Game of Thrones 2017: Stella Blómkvist 2018: The Innocents 2020: Cursed
Televisierolprente 2008: Áramótaskaup 2008
Video's 2018: Alpha: Boy & Wolf
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Yslandse manlike akteurs van die 21ste eeu