Ole Christoffer Ertvaag (gebore 23 September 1987) is 'n Noorse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pornopung (2013) en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Pornopung 2018: Vann over ild

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom 2015: Unge lovende 2020: Granddad

Eksterne skakels

Kategorie:Noorse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense