Die M115-enjinfamilie was 'n inlynviersilinderenjin van Mercedes-Benz in die 1970's. Dieselfde enjin is in verskillende weergawes vervaardig met verskillende volume, kompressie en perdekrag volgens die toepassing daarvan.

Kategorie:Mercedes-Benz-enjins