Julia Brown is 'n Skotse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse M.I.High (2007), Shetland (2013), The Last Kingdom (2015), en World on Fire (2019).

Filmografie Televisiereekse 2007: M.I.High 2013: Shetland 2015: The Last Kingdom 2019: World on Fire

Televisierolprente 2020: Anthony

Eksterne skakels

Kategorie:Skotse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense