Sean Gilder (gebore 1 Maart 1964) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gangs of New York (2002), King Arthur (2004), en The Fall (2006).
Filmografie Rolprente 1997: Clancy's Kitchen 2002: Gangs of New York 2004: King Arthur 2006: The Fall 2013: The Selfish Giant 2018: The Good Soldier Schwejk 3 Days on Planet Earth
Televisiereekse Out of Her Mind
Televisierolprente 1996: Circles of Deceit: Kalon 1997: The Investigator 2014: The Duchess of Malfi 2014: TV's Nastiest Villains
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense