Timothy Innes is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Sense of an Ending (2017), Ashes in the Snow (2018), en The Favourite (2018), en in die televisiereeks The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2017: The Sense of an Ending 2018: Ashes in the Snow 2018: The Favourite

Televisiereekse 2015: The Last Kingdom

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse akteurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993