Jamie Blackley (gebore 8 Julie 1991) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente And While We Were Here (2012), U Want Me 2 Kill Him? (2013), If I Stay (2014), en Irrational Man (2015).
Filmografie Rolprente 2010: Prowl 2012: And While We Were Here 2012: Vinyl 2013: U Want Me 2 Kill Him? 2013: We Are the Freaks 2014: If I Stay 2015: Irrational Man 2016: Kids in Love
Televisiereekse 2009: Myths 2010: Shelfstackers 2017: The Halcyon 2019: Traitors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense