Gerard Kearns (gebore 4 Oktober 1984) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Mark of Cain (2007) en in die televisiereekse Shameless (2004) en The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2007: The Mark of Cain 2010: Honeymooner

Televisiereekse 2004: Shameless 2015: The Last Kingdom

Televisierolprente 2007: The Commander: Windows of the Soul

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu