Peter McDonald (gebore 28 Januarie 1972) is 'n Ierse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saltwater (2000) en The Bachelor Weekend (2013).

Filmografie Rolprente 1997: I Went Down 2000: Saltwater 2000: The Opportunists 2000: When Brendan Met Trudy 2011: Wreckers 2013: The Bachelor Weekend

Televisiereekse 2000: Paths to Freedom 2002: Fergus's Wedding 2004: Sea of Souls 2010: Your Bad Self 2012: Moone Boy 2018: Finding Joy

Televisierolprente 2003: Killing Hitler 2019: Karl Lagerfeld - Eine Legende

Video's 2009: Joey Intenso and His Friends

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Ierse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972