Thomas W. Gabrielsson (gebore 29 Junie 1963) is 'n Sweedse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Forbrydelsen (2007), Bron/Broen (2011), en The Last Kingdom (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Echoes from the Dead 2019: Denmark 2020: Movida 2020: Animales, por el camino de en medio

Televisiereekse 2000: Skjulte spor 2006: Nynne 2007: Forbrydelsen 2011: Bron/Broen 2013: Tomgang 2015: The Last Kingdom

Televisierolprente 2010: Maria Wern - stum sitter guden

Eksterne skakels

Kategorie:Sweedse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sweedse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense