Gebeure Sicilia Die Romeine val Kamarina op Sisilië aan. Die tempels van Athena op die akropolis en Demeter, Kore en moontlik van die godin Kamarina word verlaat. Viëtnam Koning Hùng XVIII, die laaste priester-koning van Văn Lang, word verslaan deur Thu͙c Phán wat homself tot koning An Duong uitroep van 'n nuwe koninkryk Âu La͙c.
Geboortes
Sterftes
Verwysings