Gebeure Ptolemeus II herstig die hawestad Lebedos en noem die Ptolemaïs. Die stad sal egter gou sy oorspronklike naam herkry. Ariobarzanes I volg sy vader Mithridates I op as koning van Pontus Arkesilaus van Pitane volg Crates op as hoof van Sokrates se Akademie. Die Romeine oorwin die Sarsinati in Umbrië.
Geboortes
Sterftes Mithridates I Ktistes, koning van Pontus Crates, die scholarch van Sokrates se Akademie.
Verwysings