Gebeure China Die magte van die Vyf Koninkryke Qin, Han, Zhao, Wei en Yan verslaan die Qi-staat en vernietig dit amper. Griekeland Geskenke van 15 000 medimnoi graan van koning Spartokos van Bosporos en 7 500 medimnoi van koning Audeolon van Paionia bereik die stad Athene, wat moontlik beleër gaan word.

Geboortes Egipte Ptolemeus III Euergetes

Sterftes

Verwysings