George Jacques Danton (; 26 Oktober 1759 - 5 April 1794) was 'n leidende figuur tydens die vroeë stadiums van die Franse Revolusie, en veral bekend as die eerste president van die Komitee vir Openbare Veiligheid. Danton se rol in die aanvang van die rewolusie word betwis; baie historici beskryf hom as "die hoofmag in die omverwerping van die Ancien Régime en die stigting van die Eerste Franse Republiek".Hy sterf uiteindelik op die guillotine na beskuldigings dat hy toegeeflik opgetree het teenoor die vyande van die Revolusie.
Verwysings
Verdere leeswerk
François Furet and Mona Ozouf (reds.), A Critical Dictionary of the French Revolution. Cambridge, MA: Belknap Press of Harvard University Press, 1989; pp. 213–223. Laurence Gronlund, Ça Ira! or Danton in the French Revolution. Boston: Lee en Shepard, 1887. Norman Hampson, Danton. New York: Holmes & Meier Publishers, 1978. David Lawday, Danton: The Giant of the French Revolution. Londen: Jonathan Cape, 2009. Marisa Linton, Choosing Terror: Virtue, Friendship and Authenticity in the French Revolution (Oxford University Press, 2013). A Letter from Danton to Marie Antoinette by Carl Becker. In: The American Historical Review, Vol. 27, No. 1 (Oct. 1921), p. 29 Published by: Oxford University Press on behalf of the American Historical Association VOICES OF REVOLT SPEECHES OF GEORGE JACQUES DANTON (1928) INTERNATIONAL PUBLISHERS CO., INC. https://www.newworldencyclopedia.org/entry/Georges_Danton
Eksterne skakels
Kategorie:Franse politici Kategorie:Franse Rewolusie Kategorie:Geboortes in 1759 Kategorie:Sterftes in 1794