Gebeure Die Samnietiese Oorloë wat in 343 v.C. begin het, eindig met 'n ongelyke verdrag vir die Samniete. Ná hierdie Romeinse oorwinning begin die Romeinse vestigingspatrone dramaties te verander. Die Romeine begin die Sentinum-veldtog in Umbrië.
Geboortes
Sterftes
Verwysings