Gebeure Die Antigoniede vestig hulle mag oor Masedonië. Antigonos II Gonatas beleër die stad Kassandreia wat deur die tiran Apollodoros beheers word. Antigonos II Gonatas verslaan die Kelte naby Lysimachia en dank sy beskermgod Pan daarvoor.

Geboortes

Sterftes

Verwysings