Gebeure Egipte Ptolemeus II Philadelphus volg sy vader op as die tweede koning van de 30ste dinastie van Egipte. Of hy of sy vader die biblioteek van Alexandrië gestig het, is nie duidelik nie. Rome Die Romeinse duovir se vloot van 10 skepe van word deur die Tarantyne aangeval en 5 skepe word gevat.
Geboortes
Sterftes Ptolemeus I Soter; 323 v.C. - 283 v.C.; farao. Die Chinese wyse Ge Hong (*343 v.C.) bekend van die Buitenste Hoofstukke van die meester wat die onbekende omhels (Baopuzi Neipian en Waipian)
Verwysings