Gebeure Ptolemeus II van Egipte besluit om die siviele kalender terug te dateer. Die Masedoniese kalender moet aan die enide van Dystros in plaas van aan die einde van Daisios begin. Hy wil ook dat sy regeringsjare teruggedateer word tot die begin van die mede-regentskap. Koning Areus I van Sparta laat die stad se eerste munte slaan. Dit is silwer tetradrachmes wat vir sy huursoldate tydens die Chremonidiese Oorlog bedoel is.

Geboortes

Sterftes

Verwysings