Die kloofluisiesbos (Leucospermum gueinzii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom in die Hottentots-Hollandberge vanaf Jonkershoek tot by die Groenlandberg. Die struik word 3 m hoog en dra blomme van Augustus tot Januarie.
In Engels staan dit as die Kloof Fountain pincushion bekend.
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer PlantzAfrica Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika