Die Nxwayerivier is 'n sytak van die Tugelarivier in die Drakensberg-area van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit vloei in die Woodstockdam in.
Eksterne skakel Google-kaart van die Nxwayerivier se samevloei by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke