Die iFidirivier is 'n sytak van die Mnwenirivier hoog in die Noordelike Drakensberg van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die riviere is in die Tugelarivier se opvanggebied geleë.
Eksterne skakel Google-kaart van die iFidirivier se samevloei met die Sithene by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke