Die Sithenerivier is 'n sytak van die Mnwenirivier hoog in die Noordelike Drakensberg van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is in die opvanggebied van die Tugelarivier geleë.
Eksterne skakel Google-kaart van die Sithenerivier se samevloei met die iFidi by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal Kategorie:Tugelariviersytakke