Die witspeldekussing (Leucospermum pedunculatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom aan die kus van Franskraal tot by Danger Point. Die struik is klein en word 0,3 m hoog en dra blomme van Augustus tot Januarie.
In Engels staan dit as die White-trailing pincushion bekend.
Galery
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika