Die spitsblaarpeldekussing (Leucospermum saxosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie kom voor in Mpumalanga en die Drakensbergeskarp in Limpopo, Zimbabwe en Mosambiek. Die struik word 2 m hoog. Dié spesie is ook een van min spesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie.
In Engels staan dit as die Escarpment pincushion bekend. Die boom se FSA-nommer is 85.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome Lys van speldekussingspesies
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas PlantzAfrica Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe