Die Sederbergspeldekussing (Leucospermum spathulatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Sederberg tot die Koue Bokkeveld asook Kwadousberg naby Worcester. Die struik word 3 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.

In Engels staan dit as die Cederberg pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika