Die Suid-Koreaanse nasionale sokkerspan (Koreaans: 대한민국 축구 국가대표팀/大韓民國 蹴球 國家代表팀, Daehan Min'guk Chukgu Gukga Daepyo Tim) is 'n span sokkerspelers wat Suid-Korea in internasionale wedstryde verteenwoordig, soos vir die Sokker-Wêreldbeker of die Asiese beker (Asia Cup).
Eksterne skakels
Suid-Korea Kategorie:Sokker in Suid-Korea Kategorie:Sokkerspanne in Suid-Korea