Die rankluisie (Leucospermum heterophyllum) is 'n blomdraende struik wat tot die Leucospermum genus hoort en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit vanaf Elim tot by De Hoop voorkom. Die struik word tot 6 m groot en dra blomme van September tot Oktober.
In Engels staan dit as die Trident pincushion bekend.
Sien ook Lys van speldekussingspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online
Eksterne skakels
Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika