Die potbergspeldekussing (Leucospermum fulgens) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is kritiek bedreig en endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Potberg tot by Kaap Infanta. Die struik word 3 m hoog en blom van Augustus tot November.

In Engels staan dit as die Potberg pincushion bekend.

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika