Die kleinkopspeldekussing (Leucospermum truncatulum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en deel vorm van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit vanaf die Kogelberg tot Bredasdorp voorkom. Die struik word 2 m hoog en dra blomme van Augustus tot Desember.

In Afrikaans staan dit ook as die patrysbos en in Engels as die Oval-leaf pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas biodiversityexplorer PlantzAfrica Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika