Die seepsteenspeldekussing (Leucospermum gerrardii) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie kom voor in Eswatini en Mpumalanga; by Barberton en Carolina. Dit is een van die min speldekussingspesies wat nie in die Wes-Kaap voorkom nie. Die struik word 0,4 m hoog en dra blomme van September tot November.

In Engels staan dit as die Soapstone pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika