Die grysblaarluisieboom (Leucospermum grandiflorum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom vanaf Paardeberg tot by die Paarl. Die struik word 2,5 m hoog en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Grey-leaf fountain pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer PlantzAfrica Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika