Die geelrankspeldekussing (Leucospermum prostratum) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom in die Kogelberg, Kleinmond, Groenland- en Kleinrivierberge. Die struik rank en kan tot 4 m wyd word en dra blomme van Julie tot Desember.

In Engels staan dit as die Yellow-trailing Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys Redlist Sanbi Protea Atlas Biodiversityexplorer Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika