Die silwerblaarspeldekussing (Leucospermum formosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika, waar dit in die Riviersonderendberge, die Langeberg en die Outeniekwaberge voorkom. Die struik word tot 3 m hoog en dra blomme van September tot Oktober.

In Engels staan dit as die Silver-leaf Wheel Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Protea Atlas PlantzAfrica Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika