Die rooivlamspeldekussing (Leucospermum praecox) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom op die Riversdalvlakte vanaf Albertinia tot by Mosselbaai. Die struik word slegs 2 m groot en dra blomme van April tot September.

In Engels staan dit as die Mossel Bay Pincushion bekend.

Galery

Sien ook Lys van speldekussingspesies

Bronnelys REDLIST Sanbi Biodiversityexplorer PlantzAfrica Protea Atlas Plants of the World Online

Eksterne skakels

Kategorie:Speldekussings Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika