Timur Davidovich Aminov (Moskou, 13 Desember 1988), algemeen bekend as Tim Aminov, is 'n Russiese musikant en musiekvervaardiger wat in 2016 internasionale bekendheid verwerf het met die videosnit vir sy lied One Lone Survivor. Die videosnit het internasionale pryse ingepalm, soos die Cannes-rolprentfees van 2016 se Young Director Award (silwerprys of tweede plek).
Diskografie
EP «Lost Without You» (2011) «Moment» (2016) «Orpheus» (2018)
Enkelsnitte «Veneno» (2018)
Verwysings
Kategorie:Russiese musici