Die Visspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei suidoos van die Sudwalagrotte, voordat dit digby die N4-snelweg by Alkmaar by die Krokodilrivier aansluit. 270 km oos van Pretoria
Monding
Kategorie:Krokodilrivier (Mpumalanga) Kategorie:Riviere in Mpumalanga